Shelagh Fraser (25 November 1920 – 29 Augustus 2000) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The History of Mr. Polly (1949), Raising a Riot (1955), en Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), en in die televisiereeks Doomwatch (1970).

Filmografie Rolprente 1949: The History of Mr. Polly 1955: Raising a Riot 1977: Star Wars: Episode IV - A New Hope

Televisiereekse 1967: Mystery Hall 1970: Doomwatch 1970: A Family at War

Televisierolprente 1947: Rope 1948: London Wall 1951: Two for a Pair 1952: If This Be Error 1959: Mario

Video's 2011: Star Wars: Episode IV: A New Hope - Deleted Scenes

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge