Valerie French (11 Maart 1928 – 3 November 1990) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jubal (1956), The 27th Day (1957), en Decision at Sundown (1957).
Filmografie Rolprente 1956: Jubal 1956: Secret of Treasure Mountain 1957: The 27th Day 1957: Decision at Sundown 1957: The Hard Man 1959: The Four Skulls of Jonathan Drake
Televisiereekse 1957: Alcoa Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu