Joanne Froggatt (gebore 23 Augustus 1980) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In Our Name (2010) en Filth (2013), en in die televisiereeks Downton Abbey (2010).

Filmografie Rolprente 2010: In Our Name 2013: Filth 2013: U Want Me 2 Kill Him? 2013: Still Life 2016: A Street Cat Named Bob 2016: Starfish 2018: One Last Thing 2019: Untitled Downton Abbey Project

Televisiereekse 1998: Bob the Builder 1999: OK! TV 2000: Other People's Children 2002: Paradise Heights 2009: Spotlight 2010: Downton Abbey 2017: Liar

Televisierolprente 2003: Danielle Cable: Eyewitness 2007: Joanne Lees: Murder in the Outback 2011: Downton Abbey: Behind the Drama

Video's 2016: Dark Angel: Behind the Scenes 2017: A Street Cat Named Bob: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu