Lynne Frederick (25 Julie 1954 – 27 April 1994) was 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Nicholas and Alexandra (1971), The Amazing Mr. Blunden (1972), Phase IV (1974), en The Prisoner of Zenda (1979).

Filmografie Rolprente 1970: No Blade of Grass 1971: Nicholas and Alexandra 1972: The Amazing Mr. Blunden 1974: Phase IV 1975: Largo retorno 1975: The Four of the Apocalypse... 1975: El vicio y la virtud 1976: Schizo 1979: The Prisoner of Zenda

Televisiereekse 1971: Now, Take My Wife

Televisierolprente 1973: Keep an Eye on Denise 1974: The Lady from the Sea 1977: Hazlitt in Love 2002: The Paranormal Peter Sellers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu