Jonathan Littell (gebore op 10 Oktober 1967) is 'n Amerikaanse skrywer wat in Barcelona woon. Hy het grootgeword in beide Frankryk en die VSA en is 'n burger van beide lande.

Nadat hy sy B.A.-graad verwerf het, het hy nege jaar vir 'n humanitêre organisasie gewerk. Hy het die pos in 2001 verlaat ten einde op sy skryfwerk te konsentreer. Sy eerste roman, Les Bienveillantes (2006), geskryf in Frans, het twee toonaangewende Franse pryse gewen, insluitende die Prix Goncourt en die Prix de l'Académie française.

Werke 1989 – Bad Voltage 2006 – Les Bienveillantes 2006 – The Security Organs of the Russian Federation. A Brief History 1991–2004 2008 – Le Sec et L'Humide 2008 – Études 2008 – Georgisches Reisetagebuch 2009 – Récit sur Rien 2009 – Tchétchénie, An III 2010 – En Pièces 2011 – Triptyque: Trois études sur Francis Bacon (Triptych: Three Studies after Francis Bacon, 2013) 2011 – The Invisible Enemy 2012 – Une vieille histoire 2012 – Carnets de Homs (Syrian Notebooks: Inside the Homs uprising, 2015) 2013 – The Fata Morgana Books

Pryse Grand prix du roman de l'Académie française, 2006, vir Les Bienveillantes Prix Goncourt, 2006, vir Les Bienveillantes

Bronne

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse skrywers Kategorie:Amerikaanse skrywers