Tikkop is 'n veelvlakkige roman geskryf deur die Nederlandse skrywer Adriaan van Dis.
Dit gee 'n onthutsende beeld van Suid-Afrika deur die oë van 'n buitelander weer, maar die leser word ook gedwing tot besinning oor verraad, vryheid en die verknogtheid aan 'n land en taal(Afrikaans).Inligting verkry van binneblad van die stofomslag van die boek "Tikkop"
Die boek is oorspronklik uitgegee deur Augustus Uitgewers.(Nederlands: Augustus Uitgeverij)Geleë te Prinsengracht 911-915, NL - 1017 KD Amsterdam, Nederland, Webwerf: http://www.augustus.nlhttp://www.letterenfonds.nl/nl/uitgever/8/augustus.Ogespoor en besoek op 08-04-2019
Verwysings
Kategorie:Romans