Carmen Zapata (15 Julie 1927 – 5 Januarie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Telefon (1977), Sister Act (1992), en Sister Act 2: Back in the Habit (1993), en in die televisiereeks Matt Houston (1982).
Filmografie Rolprente 1977: Telefon 1984: Vultures 1985: The Mothers of the Plaza of Mayo 1992: Sister Act 1993: Sister Act 2: Back in the Habit 1994: Por la Vida: Street Vending & the Criminalization of Latinos 2000: The Egg Plant Lady
Televisiereekse 1976: Viva Valdez 1978: CBS Afternoon Playhouse 1982: Matt Houston 1988: Los Angeles History Project
Televisierolprente 1973: Keep an Eye on Denise 1981: A Single Light
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu