Meg Wyllie (15 Februarie 1917 – 1 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Marnie (1964), The Last Starfighter (1984), Nothing in Common (1986), en Dragnet (1987).
Filmografie Rolprente 1964: Marnie 1984: The Last Starfighter 1986: Nothing in Common 1987: Dragnet
Televisiereekse 1963: The Travels of Jaimie McPheeters
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu