Celeste Yarnall (26 Julie 1944 – 7 Oktober 2018) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Live a Little, Love a Little (1968), Beast of Blood (1970), en The Velvet Vampire (1971), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1968: Live a Little, Love a Little 1968: Eve 1970: Beast of Blood 1971: The Velvet Vampire 1990: A Shattered Dream 2012: Elvis Found Alive 2013: Femme 2013: Brewed in Brooklyn Yoga Euphoria

Televisiereekse 1966: Star Trek 2001: That's My Baby

Televisierolprente Star Trek Equinox: The Night of Time

Video's 2005: Skinwalker: Curse of the Shaman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu