Soo Yong (31 Oktober 1903 – Oktober 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente China Seas (1935), The Good Earth (1937), Secret of the Wastelands (1941), en Sayonara (1957).

Filmografie Rolprente 1935: China Seas 1937: The Good Earth 1941: Secret of the Wastelands 1953: Target Hong Kong 1956: Flight to Hong Kong 1957: Sayonara

Televisierolprente 1962: A.P.O. 923

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu