Patrice Wymore (17 Desember 1926 – 22 Maart 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rocky Mountain (1950), She's Working Her Way Through College (1952), The Big Trees (1952), en Ocean's 11 (1960).

Filmografie Rolprente 1950: Rocky Mountain 1951: I'll See You in My Dreams 1952: She's Working Her Way Through College 1952: The Big Trees 1953: The Man Behind the Gun 1953: She's Back on Broadway 1955: King's Rhapsody 1959: The Sad Horse 1960: Ocean's 11

Televisiereekse 1956: The Errol Flynn Theatre 1965: Never Too Young

Televisierolprente 2005: The Adventures of Errol Flynn

Video's 2005: In the Wake of the Zaca

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu