Pat Woodell (12 Julie 1944 – 29 September 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Doll House (1971), The Woman Hunt (1972), en The Roommates (1973), en in die televisiereeks Petticoat Junction (1963).

Filmografie Rolprente 1971: The Big Doll House 1972: The Woman Hunt 1972: The Twilight People 1972: Class of '74 1973: The Roommates

Televisiereekse 1963: Petticoat Junction

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu