Lillian Worth (24 Junie 1884 – 23 Februarie 1952) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent When London Sleeps (1914).

Filmografie Rolprente 1914: When London Sleeps 1914: Bungling Bunk's Bunco 1915: Her Atonement 1921: The Foolish Age 1921: Wise Husbands 1929: Tarzan the Tiger

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu