Jenny Wright (gebore 23 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pink Floyd: The Wall (1982), Near Dark (1987), I, Madman (1989), en Young Guns II (1990).

Filmografie Rolprente 1982: Pink Floyd: The Wall 1984: The Wild Life 1986: Out of Bounds 1987: Near Dark 1989: I, Madman 1989: Valentino Returns 1990: Young Guns II 1992: The Lawnmower Man 2007: Interview-Director Keith Gordon Discusses 'The Chocolate War'''

Televisiereekse 1989: Gideon Oliver 1990: Capital News Video's 1984: Yello: Lost Again''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu