Margaret Wright (11 Januarie 1917 – 20 Augustus 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dumbo (1941) en The Life and Times of Rosie the Riveter (1980).

Filmografie Rolprente 1941: Dumbo 1980: The Life and Times of Rosie the Riveter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu