Billie Lou Watt (20 Junie 1924 – 7 September 2001) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Astroboy (1963), SuperBook (1981), en The Flying House (1982).

Filmografie Televisiereekse 1951: The Billy Bean Show 1963: Astroboy 1964: Gigantor 1965: Kimba the White Lion 1981: SuperBook 1982: The Flying House 1999: Courage the Cowardly Dog

Televisierolprente 1946: Little Women

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu