Kellie Waymire (27 Julie 1967 – 13 November 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Playing by Heart (1998) en in die televisiereekse Star Trek: Voyager (1995), Star Trek: Enterprise (2001), en Six Feet Under (2001).
Filmografie Rolprente 1998: Playing by Heart 1998: Dig a Hole, Find a Finger 2000: Screenland Drive 2001: Maniacts
Televisiereekse 1995: Star Trek: Voyager 2001: Star Trek: Enterprise 2001: Six Feet Under 2003: The Pitts
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu