Mimi Weddell (15 Februarie 1915 – 24 September 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Student Bodies (1981), The Purple Rose of Cairo (1985), The Thomas Crown Affair (1999), en Hitch (2005).
Filmografie Rolprente 1980: Last Rites 1981: Student Bodies 1985: The Purple Rose of Cairo 1999: The Thomas Crown Affair 2005: Hitch 2008: Hats Off
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu