Joan Weldon (gebore 5 Augustus 1930) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Them! (1954), Deep in My Heart (1954), The Command (1954), en Gunsight Ridge (1957).
Filmografie Rolprente 1953: So This Is Love 1953: The Stranger Wore a Gun 1953: The System 1954: Them! 1954: Deep in My Heart 1954: The Command 1954: Riding Shotgun 1957: Gunsight Ridge 1958: Day of the Badman
Televisiereekse 1955: This Is Your Music
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021