Evelyn West (30 Januarie 1921 – 14 November 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent A Night at the Follies (1947).
Filmografie Rolprente 1947: A Night at the Follies
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu