Carol Wayne (6 September 1942 – 13 Januarie 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Party (1968) en in die televisiereekse I Spy (1965), I Dream of Jeannie (1965), en Mannix (1967).

Filmografie Rolprente 1968: The Party

Televisiereekse 1965: I Spy 1965: I Dream of Jeannie 1967: Mannix 1974: Celebrity Sweepstakes 1980: The Alan Thicke Show

Televisierolprente 1979: Heaven on Earth 1982: Two Top Bananas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu