Nancy Walker (10 Mei 1922 – 25 Maart 1992) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Girl Crazy (1943) en in die televisiereekse McMillan & Wife (1971), Rhoda (1974), en The Golden Girls (1985).
Filmografie Rolprente 1943: Girl Crazy 1980: Can't Stop the Music
Televisiereekse 1958: The Garry Moore Show 1959: The Big Party 1971: McMillan & Wife 1974: Rhoda 1976: The Nancy Walker Show 1977: Blansky's Beauties 1985: The Golden Girls 1987: Mama's Boy 1990: True Colors
Televisierolprente 1972: Keep the Faith 1975: The Paul Lynde Comedy Hour 1978: Human Feelings 1980: Magic Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu