Jean Wallace (12 Oktober 1923 – 14 Februarie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jigsaw (1949), Native Son (1951), The Big Combo (1955), en Sword of Lancelot (1963).
Filmografie Rolprente 1949: Jigsaw 1950: The Good Humor Man 1951: Native Son 1954: Star of India 1955: The Big Combo 1955: Storm Fear 1957: The Devil's Hairpin 1958: Maracaibo 1963: Sword of Lancelot 1970: No Blade of Grass
Televisiereekse 1956: Who Do You Trust?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu