Deborah Walley (12 Augustus 1941 – 10 Mei 2001) was 'n Amerikaanse aktrise en kunsregisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ski Party (1965), Beach Blanket Bingo (1965), en The Ghost in the Invisible Bikini (1966).

Filmografie Rolprente 1961: Gidget Goes Hawaiian 1962: Bon Voyage! 1963: Summer Magic 1964: The Young Lovers 1965: Ski Party 1965: Beach Blanket Bingo 1965: Sergeant Dead Head 1966: The Ghost in the Invisible Bikini 1966: The Bubble 1967: It's a Bikini World 1973: The Severed Arm 1974: Benji

Televisiereekse 1967: The Mothers-In-Law 1988: Chip 'n' Dale Rescue Rangers

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1941