Nancy Walters (26 Junie 1933 – 29 September 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Monster on the Campus (1958) en Blue Hawaii (1961), en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958) en Get Smart (1965).
Filmografie Rolprente 1958: Monster on the Campus 1961: Blue Hawaii 1961: The Green Helmet
Televisiereekse 1958: 77 Sunset Strip 1965: Get Smart
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu