Gloria Warren (7 April 1926 – 11 September 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Always in My Heart (1942), Cinderella Swings It (1943), Dangerous Money (1946), en Bells of San Fernando (1947).
Filmografie Rolprente 1942: Always in My Heart 1943: Cinderella Swings It 1946: Dangerous Money 1946: Don't Gamble with Strangers 1947: Bells of San Fernando
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2021