Fredi Washington (23 Desember 1903 – 28 Junie 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Emperor Jones (1933), Imitation of Life (1934), en Ouanga (1936).
Filmografie Rolprente 1922: Square Joe 1933: The Emperor Jones 1934: Imitation of Life 1936: Ouanga 1937: One Mile from Heaven
Televisierolprente 1939: The Ethel Waters Show 1975: Black Shadows on the Silver Screen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu