Nella Walker (6 Maart 1886 – 22 Maart 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Keys to Baldpate (1929), Three Smart Girls (1936), Three Smart Girls Grow Up (1939), en Sabrina (1954).

Filmografie Rolprente 1929: Seven Keys to Baldpate 1929: The Vagabond Lover 1933: Second Hand Wife 1934: All of Me 1936: Three Smart Girls 1939: Three Smart Girls Grow Up 1940: Blame It on Love 1942: Sauce for the Gander 1954: Sabrina

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu