Vera-Ellen (16 Februarie 1921 – 30 Augustus 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Love Happy (1949), On the Town (1949), Call Me Madam (1953), en White Christmas (1954).

Filmografie Rolprente 1945: Wonder Man 1946: The Kid from Brooklyn 1947: Carnival in Costa Rica 1949: Love Happy 1949: On the Town 1950: Three Little Words 1951: Happy Go Lovely 1952: The Belle of New York 1953: Call Me Madam 1953: Big Leaguer 1954: White Christmas 1957: Let's Be Happy

Video's 2000: 'White Christmas': A Look Back with Rosemary Clooney

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu