Irene Vernon (16 Januarie 1922 – 21 April 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Sound of Fury (1950) en in die televisiereekse Fireside Theatre (1949), Mike Hammer (1958), en Bewitched (1964).

Filmografie Rolprente 1950: The Sound of Fury

Televisiereekse 1949: Fireside Theatre 1958: Mike Hammer 1964: Bewitched

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu