Katherine Victor (18 Augustus 1923 – 22 Oktober 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mesa of Lost Women (1953), Teenage Zombies (1959), The Wild World of Batwoman (1966), en Frankenstein Island (1981).

Filmografie Rolprente 1953: Mesa of Lost Women 1959: Teenage Zombies 1965: Curse of the Stone Hand 1966: The Wild World of Batwoman 1981: Frankenstein Island 2000: Superguy: Behind the Cape

Televisierolprente 1960: The Cape Canaveral Monsters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu