Elena Verdugo (20 April 1925 – 30 Mei 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Moon and Sixpence (1942), The Lost Tribe (1949), en The Big Sombrero (1949), en in die televisiereeks Marcus Welby, M.D. (1969).

Filmografie Rolprente 1942: The Moon and Sixpence 1948: El Dorado Pass 1949: The Lost Tribe 1949: The Big Sombrero 1949: Tuna Clipper 1950: Snow Dog 1951: Gene Autry and The Mounties 1952: Jet Job 1952: Thief of Damascus 1953: The Marksman 1957: Panama Sal 1965: Day of the Nightmare

Televisiereekse 1952: Meet Millie 1963: The New Phil Silvers Show 1963: Redigo 1964: Many Happy Returns 1965: Mona McCluskey 1969: Marcus Welby, M.D. 1976: Break the Bank

Televisierolprente 1969: The Flim-Flam Man 1973: The Alpha Caper 1984: The Return of Marcus Welby, M.D. 2004: The One, the Only, the Real Tarzan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu