Thuy Trang (14 Desember 1973 – 3 September 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Crow: City of Angels (1996) en Spy Hard (1996), en in die televisiereeks Mighty Morphin Power Rangers (1993).
Filmografie Rolprente 1996: The Crow: City of Angels 1996: Spy Hard
Televisiereekse 1993: Mighty Morphin Power Rangers
Video's 1994: Karate Masters: Beginning Martial Arts for Kids 1994: Mighty Morphin Power Rangers: The Official Fan Club Video
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu