Dorothy Tree (21 Mei 1906 – 13 Februarie 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Madame Du Barry (1934), Having Wonderful Time (1938), Casanova Brown (1944), en The Asphalt Jungle (1950).
Filmografie Rolprente 1931: Husband's Holiday 1933: East of Fifth Avenue 1934: Madame Du Barry 1934: Side Streets 1935: Four Hours to Kill! 1935: A Night at the Ritz 1936: The Bridge of Sighs 1938: Having Wonderful Time 1939: The Mystery of Mr. Wong 1940: Little Orvie 1942: Hitler--Dead or Alive 1942: Nazi Agent 1944: Casanova Brown 1950: The Asphalt Jungle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu