Mary Treen (27 Maart 1907 – 20 Julie 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kitty Foyle (1940), Swing Parade of 1946 (1946), It's a Wonderful Life (1946), en Who's Minding the Store? (1963).

Filmografie Rolprente 1936: Freshman Love 1938: Swing It, Sailor! 1940: Kitty Foyle 1944: Tahiti Nights 1945: Blonde from Brooklyn 1945: High Powered 1946: Swing Parade of 1946 1946: It's a Wonderful Life 1963: Who's Minding the Store?

Televisiereekse 1954: Willy 1961: The Joey Bishop Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu