Sarah Truax (12 Februarie 1872 – 2 Mei 1958) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jordan Is a Hard Road (1915) en Fool's Gold (1919).

Filmografie Rolprente 1915: Jordan Is a Hard Road 1919: Fool's Gold

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1958 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1873