Ruth Taylor (13 Januarie 1908 – 12 April 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gentlemen Prefer Blondes (1928) en The College Coquette (1929).
Filmografie Rolprente 1928: Gentlemen Prefer Blondes 1928: Just Married 1929: The College Coquette
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu