Maureen Teefy (gebore 26 Oktober 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 1941 (1979), Fame (1980), Grease 2 (1982), en Supergirl (1984).
Filmografie Rolprente 1979: 1941 1980: Fame 1982: Grease 2 1984: Supergirl 1992: Star Time 1997: Men Seeking Women
Televisiereekse 1997: Perversions of Science
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense