Norma Terris (13 November 1904 – 15 November 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Married in Hollywood (1929) en Cameo Kirby (1930).

Filmografie Rolprente 1929: Married in Hollywood 1930: Cameo Kirby

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu