Verree Teasdale (15 Maart 1903 – 17 Februarie 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Midsummer Night's Dream (1935), The Milky Way (1936), 5th Ave Girl (1939), en Come Live with Me (1941).

Filmografie Rolprente 1932: They Just Had to Get Married 1933: Goodbye Love 1934: Desirable 1934: Dr. Monica 1934: The Firebird 1934: Madame Du Barry 1934: A Modern Hero 1935: A Midsummer Night's Dream 1936: The Milky Way 1939: 5th Ave Girl 1940: I Take This Woman 1940: Love Thy Neighbor 1941: Come Live with Me

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu