Sharon Tate (24 Januarie 1943 – 9 Augustus 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Eye of the Devil (1966), Valley of the Dolls (1967), The Fearless Vampire Killers (1967), en The Wrecking Crew (1968).
Op 9 Augustus 1969 is Tate en vier ander mense vermoor deur lede van die Manson-familie, 'n kultus, in die huis wat sy met Roman Polanski gedeel het. Sy was agt en 'n half maande swanger, en haar kind is daarom ook oorlede. Die moordenaars, en Manson homself, is vervolg en ter dood veroordeel, maar in 1972 gespaar as gevolg van die doodstraf wat tydelik in Kalifornië afgeskaf is.
Filmografie Rolprente 1966: Eye of the Devil 1967: Valley of the Dolls 1967: The Fearless Vampire Killers 1968: The Wrecking Crew 1968: Wedding of the Doll 1969: 12 + 1 2015: Steve McQueen: The Man & Le Mans 2015: Roman by Polanski
Televisiereekse 1963: Hollywood and the Stars 1964: Hollywood Backstage
Televisierolprente 1967: Valley of the Dolls: A World Premiere Voyage 2008: Final Days of an Icon
Video's 2006: The Dish on Dolls 2006: Blind Faith: London Hyde Park 1969
Sien ook Tate-LaBianca-moorde
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Mansonbende