Delores Taylor (27 September 1932 – 26 Desember 2015) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Billy Jack (1971), The Trial of Billy Jack (1974), Billy Jack Goes to Washington (1977), en Charlie East.

Filmografie Rolprente 1971: Billy Jack 1974: The Trial of Billy Jack 1977: Billy Jack Goes to Washington 1986: The Return of Billy Jack Charlie East

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu