Jennifer Syme (7 Desember 1972 – 2 April 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lost Highway (1997) en Ellie Parker (2005).

Filmografie Rolprente 1997: Lost Highway 2005: Ellie Parker

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu