Nita Talbot (gebore 8 Augustus 1930) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent That Funny Feeling (1965) en in die televisiereekse The Fugitive (1963), Hogan's Heroes (1965), en Mannix (1967).

Filmografie Rolprente 1965: That Funny Feeling 1979: The Sweet Creek County War 1980: Island Claws 1983: Frightmare 1988: Take Two

Televisiereekse 1949: Man Against Crime 1956: Joe & Mabel 1957: The Thin Man 1959: Bourbon Street Beat 1960: The Jim Backus Show 1963: The Fugitive 1965: Hogan's Heroes 1967: Mannix 1969: The Debbie Reynolds Show 1973: Here We Go Again 1979: Supertrain 1988: Starting from Scratch

Televisierolprente 1969: Under the Yum Yum Tree

Video's 1983: Approaching Omega

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu