Mai Tai Sing (22 Desember 1923 – 11 Julie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Forbidden (1953) en Strange Portrait (1966), en in die televisiereekse Mr. & Mrs. North (1952) en Hong Kong (1960).
Filmografie Rolprente 1953: Forbidden 1966: Strange Portrait
Televisiereekse 1952: Mr. & Mrs. North 1960: Hong Kong
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu