Miiko Taka (24 Julie 1925-4 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sayonara (1957), Walk Don't Run (1966), en The Power (1968), en in die televisiereeks The Wild Wild West (1965).
Filmografie Rolprente 1957: Sayonara 1961: Cry for Happy 1961: Operation Bottleneck 1966: Walk Don't Run 1968: The Power
Televisiereekse 1965: The Wild Wild West
Televisierolprente 1974: Judge Dee and the Monastery Murders
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu