Nancy Stafford (gebore 5 Junie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Christmas for a Dollar (2013), Heritage Falls (2016), en A Mermaid's Tale (2016), en in die televisiereeks Matlock (1986).

Filmografie Rolprente 2007: The Wager 2011: Christmas with a Capital C 2012: Race to the Finish 2012: Christmas Oranges 2013: Christmas for a Dollar 2013: Season of Miracles 2013: Superheroes Don't Need Capes 2016: Heritage Falls 2016: A Mermaid's Tale 2018: Damaged Goods Three Times a Lady Grace

Televisiereekse 1984: You Are the Jury 1986: Matlock 1986: Sidekicks 1995: Main Floor 1998: Great Day America Running

Televisierolprente 1983: Lone Star 1986: D.C. Cops 1993: Moment of Truth: A Child Too Many 1995: Deadly Invasion: The Killer Bee Nightmare The Line

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu