Helene Stanley (17 Julie 1929 – 27 Desember 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bandit King of Texas (1949), The Snows of Kilimanjaro (1952), Diplomatic Courier (1952), en 101 Dalmatians (1961).

Filmografie Rolprente 1949: Bandit King of Texas 1952: The Snows of Kilimanjaro 1952: Diplomatic Courier 1953: Einmal kehr' ich wieder 1953: Roar of the Crowd 1955: Dial Red O 1961: 101 Dalmatians

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu