Kim Stanley (11 Februarie 1925 – 20 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Seance on a Wet Afternoon (1964), Frances (1982), en The Right Stuff (1983), en in die televisiereeks Ben Casey (1961).
Filmografie Rolprente 1958: The Goddess 1964: Seance on a Wet Afternoon 1966: The Three Sisters 1982: Frances 1983: The Right Stuff The Needs of Kim Stanley
Televisiereekse 1950: The Trap 1951: Goodyear Playhouse 1955: Playwrights '56 1961: Ben Casey
Televisierolprente 1962: Westinghouse Presents: That's Where the Town Is Going 1968: Flesh and Blood 1970: Dragon Country 1984: Cat on a Hot Tin Roof
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu