Karen Steele (20 Maart 1931 – 12 Maart 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Marty (1955), Decision at Sundown (1957), en Ride Lonesome (1959), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1955: Marty 1956: The Sharkfighters 1957: Decision at Sundown 1957: Bailout at 43,000 1959: Ride Lonesome 1959: Westbound 1960: The Rise and Fall of Legs Diamond 1966: Cyborg 2087 1969: A Boy... a Girl 1972: Trap on Cougar Mountain
Televisiereekse 1959: The Alaskans 1966: Star Trek
Televisierolprente 1955: The Man Who Tore Down the Wall 1965: McGhee
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu